Afrikaanse Strokies

NetFlorist
image: Serif - Software with Imagination
Anime Studio 5 English Full Version
Discover the Art of 3D Figure Design
Ontwaak
Renderosity_banner
Nuut op Ontwaak 22 Februarie 2012

Strokies   B96  B97  B98  B99  B100

Nuwe strokies word elke dan en wan opgesit. As jy ‘n e-pos wil ontvang wanneer iets nuuts verskyn, teken in hieronder.

Daar is net 1 lys vir die webwerf so jy sal van alles nuut hoor. Dit is net 1 gewone e-pos wat ek uitstuur as ek iets nuuts opsit en daar is nie advertensies in die kennisgewing nie.  Jou e-pos adres word slegs vir hierdie doeleindes gebruik en jy kan enige tyd dit laat afhaal.

Die lys word vir my onderhou deur Serifwebresources. Klik asseblief op die skakel in die e-pos van Serif  om te bevestig dat jy op die lys wil verskyn - dit is om te verhoed dat jou maatjies jou sonder jou toestemming opteken. (Dit is ongelukkig in Engels omdat Serif ‘n Britse maatskappy is.)

As jy sukkel met hierdie proses - stuur vir my ‘n e-pos en vra vir my om jou op die lys te sit.