Afrikaanse Strokies

NetFlorist
image: Serif - Software with Imagination
Anime Studio 5 English Full Version
Discover the Art of 3D Figure Design
Ontwaak
Renderosity_banner
Stuur e-pos.
Stuur gerus aan my ʼn e-pos as julle enige iets meer wil weet of belangstel om die strokies in ‘n tydskrif / koerant te publiseer.

Al die strokies is deur my, Janette, geskryf. Die karakters is deur my ontwikkel.

Die oorgrote meerderheid van die agtergrond prentjies is samestellings uit gekoopte beelde wat juis vir die doel van hergebruik geskep en verkoop is. Die agtergrond beelde is vir kommersiële doeleindes gelisensieer en daar is geen tantieme op hulle betaalbaar nie.  

Ek hou die kopiereg in die finale samestelling, die karakters en die geskrewe gedeeltes, maar nie in die oorspronklike agtergrond prentjies wat ek gebruik nie.

Stuur e-pos. Stuur e-pos. Stuur e-pos. Stuur e-pos.